Damesbediening

Damesbediening
Theresa Wilson
Tel : 012 548 4307
 
Alles wat ons doen, doen ons asof vir die Here en Hy kry al die eer! Ons voed die wat honger is, troos die wat treur, ons klee die wat naak is. Ons poog om na gees, siel en liggaam in almal se behoeftes te voorsien! Ons wil Jesus wees vir 'n liefdelose wêreld!
Jes 59:1 - Kyk, die hand van die Here is nie te kort om te help nie, en Sy oor is nie te swaar om te hoor nie;..
Ons is Sy hande en ore!
 
Daar word gereeld spesiale byeenkomste vir ons dames gereël. Kyk uit daarvoor op ons kalender.
 
Damesbiduur:
Woensdae om 09:00 by die kerk
 
 
 
Dames tee 2010
 
 

 

May

S M T W T F S
 
 
1
 
2
 
3
 
4
 
5
 
6
 
7
 
8
 
9
 
10
 
11
 
12
 
13
 
14
 
15
 
16
 
17
 
18
 
19
 
20
 
21
 
22
 
23
 
24
 
25
 
26
 
27
 
28
 
29
 
30
 
31
 
 
 

Upcoming Events

Facebook