Eredienste
DIENSTYE
Wat kan jy in ons Eredienste verwag?
![]() |
Atmosfeer Tydens ons dienste kan jy 'n rustige atmosfeer verwag waar jy op jou gemak kan voel, waar jy die Here kan ontmoet en Sy teenwoordigheid kan geniet. |
![]() |
Lofprysing en aanbidding Die lofprysing en aanbidding is gesalf en geïnspireer deur die Heilige Gees. Jonk en oud kan tesame die Here loof en prys! |
![]() |
Woordbediening Die Woordbediening is suiwer Woordgebaseer en Heilige Gees geïnspireerd. Dis prakties, opbouend en leersaam. Elke persoon word toegerus vir die week wat voorlê om 'n Goddelike verskil te kan maak. |
![]() |
Teenwoordigheid van die Heilige Gees In elke diens is die teenwoordigheid van die Heilige Gees tasbaar. Alles wat gedoen word, geskied onder leiding van die Heilige Gees. |
![]() |
Persoonlike bediening Elke persoon is vir ons belangrik en daar is persoonlike bediening beskikbaar tydens dienste. |
|
Wil jy in die huwelik bevestig word?
Kontak die kerkkantoor: 012 546 6778
|
|





