Hoe ons aanbid
|
Ons aanbid God: Joh 4:23 - 24 / Ps 81:2 / Ps 95:1 Ons prys God en jubel voor die Here: Ps 63:6 / Ps 103 / Spr 29:6 Ons klap hande: Ps 47:2 / 22:24 / Ps 100:4 Ons steek hande op: Ps 63:5 / Ps 134:2 / 1 Tim 2:3 Ons sing geestelike liedere: Efes 5:19 Ons dans in die kerk: Ps 149:3 / Ps 150:4 / 1 Pet 1:8 Ons praat en sing in tale: 1 Kor 14:14 - 15 Ons praat in tale en lê dit uit: 1 Kor 14:12 - 13 Ons profeteer: 1 Kor 14:3 Ons blaas op ramshorings: Jos 6 / Ex 19:13 Ons bid almal saam: Hand 4:24 Ons betaal tiendes en offergawes: Mal 3:8 - 10 Ons glo in God se saai-en-maai beginsel: Gal 6:7 Ons doop gelowiges deur onderdompeling: Matt 28:19 / Kol 2:2 Ons bedien nagmaal: Ons wy kinders / babas toe aan die Here: Mark 10:13 - 16 |
|

