Kinderkerk

Kontakpersoon: Charmaine van Aardt

Selno.  082 378 9123

Kinders vanaf 3 tot 12 jaar kuier elke Sondag tydens die oggenddeins vanaf 09:00.
 
Hulle sing liedjies en leer van Jesus, neem geldjies op en bedien elke maand nagmaal. Daar is elke maand 'n nuwe Bybelse tema waarvan hulle leer.
 
Kinders het lekker pret en leer die Woord speel-speel ken. Hulle kry elke Sondag 'n eetdingetjie en koeldrank.
 
 
 
Poppekas Maats 2010
Poppe 101 Die pop hospitaal
Sê AAAAA Hello maats
Die pop maatjies Almal saam

 

May

S M T W T F S
 
 
1
 
2
 
3
 
4
 
5
 
6
 
7
 
8
 
9
 
10
 
11
 
12
 
13
 
14
 
15
 
16
 
17
 
18
 
19
 
20
 
21
 
22
 
23
 
24
 
25
 
26
 
27
 
28
 
29
 
30
 
31
 
 
 

Upcoming Events

Facebook