Pastoor Henri en Theresa Wilson is 1 Mei 10 jaar met die gemeente. Kom geniet die dag saam met ons met spesiale sprekers tydens die oggend- en aanddiens.