Selgroepe
Koördineerder : Gustav van Aardt

Selno: 082 462 1282
Telno: 012 546 3594
Daar is verskeie selgroepe wat in verskillende areas weekliks bymekaarkom. Die doel is om vir mekaar om te gee en verhouding te bou met medelidmate. Dit help ook nuwe lidmate om vinniger by die Kerk in te skakel en nuwe bekeerlinge om die Woord te leer ken.
Pretoria Noord omgewing
Kontak persoon: Andries de Klerk
Sel no: 083 458 8027
Kom Dinsdaeaande 19h00 by die kerk bymekaar. Almal welkom.
Sinoville omgewing
Kontak persoon: Gerhard en Kotie Fouchè
Sel no: 082 926 0804
Dinsdaeaande 19h30 te Sinoville
Enkellopende persone
Kontakpersoon: Hetta Stander
Selno: 073 576 3125
