Tieners / Jeug

Jeugleier: Christoff Smit

Selno.: 082 574 6362

 

Ons misie vir 2009 is om aan 15 000 mense die evangelie van Christus te verkondig en op rekord die name van 3 000 bekeerlinge vir Christus te hê wat deur ons uitreike sal plaasvind. Johannes 10:10 en Opebaring 12:11 is ons tema vir die jaar - Deur Christus lewe en oorvloed te kan geniet en deur te oorwin deur die bloed van die Lam en die woord van ons getuienis.

Ons glo dat Jesus n verskil maak in die jeug se lewens, omstandighede en toekoms in 2009. Die jaar wat ons vrugbaar gaan wees vir Christus en Sy gawes deur ons geloof gemanifisteer gaan word. Aan Jesus Christus al die lof, eer, prys en aanbidding vir als in 2009!!!

Die Tieners / Jeuggroep (13 - 25 jaar) onder leiding van Christoff Smit groei maandeliks. Die groep kuier elke Vrydagaand om 19:00 saam by die kerk. Daar word 'n verskeidenheid aktiwiteite vir hulle gereël - uitstappies, uitreikings, kampe, ens. Daar is ook berading beskikbaar vir jong mense in nood of wat oor Tiener- en Jeugkwessies wil gesels.

Kom loer in by ons groep op Facebook, AGS Jeug PTA Noord. Klik maar net op die icon.

May

S M T W T F S
 
 
1
 
2
 
3
 
4
 
5
 
6
 
7
 
8
 
9
 
10
 
11
 
12
 
13
 
14
 
15
 
16
 
17
 
18
 
19
 
20
 
21
 
22
 
23
 
24
 
25
 
26
 
27
 
28
 
29
 
30
 
31
 
 
 

Upcoming Events

Facebook