Visie en Missie
Visie:
Matt 5:14 Om waarlik lig van die wêreld te wees en sodoende 'n Goddelike verskil te maak in 'n donker wêreld.
Missie:
Om elke lidmaat toe te rus deur Woord en Heilige Gees bediening om passievolle daders van die Woord te wees en so ons lig te laat skyn.
2009-die jaar van vrugbaarheid

